SrarlightSrarlight
Srarlight

54 – Delmas (Eloff), Mpumalanga, Suid-Afrika

SrarlightSrarlight
4
12

Srarlight

54 – Delmas (Eloff), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is n eerlike opregte men's mans wat eerlik en opreg is wees vry om met my te gesels.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Om te weet wie en wat ek is die tipe liefde volle harts men's.Ek is n Christen Eerlik en opreg uit my hart uit my God Kom altyd Eerste in my lewe...Ek is n spontane men's ek is n mense men's kom met almal oor die weg...Ek haat leeuens en agter af mense en mense wat ontrou is aan iemand...Ek is n vrede liewe men's wat net opregte eerlike waarlike liefde soek.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik opreg uit die hart uit wees...hy moet n opregte Christen wees God moet ook Eerste in sy lewe wees soos wat God Eerste in my lewe is.
Hy moet n een vrou man wees en nie n bullshitter nie.
1.Christen
2.Eerlikheid
3.Opreg uit die hart wees
4.Mienie jok en agter af wees nie
5.Wees Getrou aan my een vrou man
6.Daar moet kominikasie wees.
7.Hy moet liefde vol wees.
8.Hy moet spontaan wees.
9.My aanvaar vir wie en wat Ek is.
10.Gaan nie verander vir hom nie,ek is wie ek is en hy moet ook homself wees.
11.Wanneer n men's opreg is uit die hart en opreg God in jou lewe het kan niemand teen jou wees nie.

Wat Haar Vriende Sê

Srarlight het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Delmas (Eloff), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Srarlight moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.