Plattelander3Plattelander3
Plattelander3

54 – Heidelberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Plattelander3Plattelander3
2
2

Plattelander3

54 – Heidelberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

As ons saam kan lag en saam kan huil, kan ons maar saam oud word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Daar is seker mense wat sal sê ek het dorings gegroei maar dwing die lewe ons nie maar almal om dorings te groei nie. Maar ek weet ek het nog baie om te gee, nog baie liefde wat nie opgebruik is nie, nog baie lag, drome en stories - wag net vir die regte een om daai deur te kom oopstoot.

Haar Ideale Pasmaat

Ideale pasmaat sal seker die een wees wat maklik lag maar tog simpatiek is.
Wat lekker kan gesels sonder om elke keer die gesprek oor te neem.
Wat nie sal omgee om by n interessante padstal te stop of vir n vroeg oggend stap te gaan nie.
Die man wat weet wie hy is en tevrede is daarmee maar tog nog wil lewe en opgewonde kan wees oor n mooi sonsopkoms en kans sien vir 'n nuwe uitdaging.

Wat Haar Vriende Sê

Plattelander3 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Botswana; Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Toewyding
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)