Jaco7_StrJaco7_Str
Jaco7_Str

46 – Pandamatenga, Chobe, Botswana

Jaco7_StrJaco7_Str
2
0

Jaco7_Str

46 – Pandamatenga, Chobe, Botswana

Is daar nog opregte vrouens...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n eerlike ,opregte en doelgerigte persoon. Baie rustige en saggeaarde mens. Eerlikheid is baie belangrik. Ek is n kind van die Here. Het n pragtige dogter en seun. Is n Boer...
Humor is vir my belangrik want die lewe is ernstig genoeg...

Sy Ideale Pasmaat

Is opsoek na eerlike , oprekte ,saggeaarde vrou wat mooi na haarself kyk. N Mooi voorkoms en baie vroulik.Moet my kinders kan aanvaar en n lus vir die lewe het. Beste van elke oomblik maak want die lewe is kort....

Wat Sy Vriende Sê

Jaco7_Str het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pandamatenga, Chobe, Botswana
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Ram
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Sport
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Gholf; Jag; Rugby
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand