In haar eie woorde...
Oor Haar
Dit ia eerlik n moeilike vraag.. En om dit nou uit te dink gaan ek eenvoudig jok of als uit my duim moet suig. Ek vat eerlik als soos dit kom deesdae niks is regtig gewaarborg dat jy nie gaan seer kry nie weer eens op harde manier geleer.
Haar Ideale Pasmaat
Nog n moeilike vraag. Okay kom ons wees hier reg uit en eerlik. As jy net hier is om te kyk hoe baie vroue jy kan kry en lok en seer maak asb hou verby ek stel nie belang nie sal nooit. Ek dink al die eerlike ordentlike mans het destyds saam noag se ark gegaan want deesdae is daar nie meer so iemand nie. Ek doen nie leuns nie ek doen nie twee gesig mense nie dus die lelikste persoon.
Wat Haar Vriende Sê
Lagaltydbietjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Ceres; De Doorns; Montagu; Robertson; Tulbagh; Wolseley; Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Lagaltydbietjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
