FlirtleFlirtle
Flirtle

51 – Centurion (Wierdapark, Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

FlirtleFlirtle
5
0

Flirtle

51 – Centurion (Wierdapark, Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

Jy't my gevind! Nou moet jy kontak maak ..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

ISTJ-A. Ballroom en Latin danser. Goeie humorsin. Skoon, netjies en higiënies. Ware heer, baie ridderlik. 1-vrou-man. Lojaal, eerlik, bedagsaam, hoflik, vriendelik, span speler. Staan altyd op in 'n goeie bui. Jonk van gees, spelerig.

Ek geniet stap, fliek, braai, rugby, F1, kampeer, DIY, speletjies, ekspos, feeste, sosiaal verkeer, dans ens.
~~~~~
Ek's baie allergies vir katte. Indien jy enige het, hou dan eerder verby.

Sy Ideale Pasmaat

Jy hou van vasdans (wals, sokkie, 2-step; bonus as jy kan ballroom & latin). Jou humorsin laat (soms) mense se oë rek. Jy geniet bord- en kaartspeletjies, is nog jonk van gees, spelerig en vol energie. Jy verstaan dat deursigtigheid beter is as eerlikheid. Jy gee meer as wat jy neem. Jy spreek 'n probleem aan eerder as om dae lank daaroor te tob (ek duld nie stilstuipe nie - dis kinderagtig).

Ek kan nog vele hier skryf maar verkies om jou te leer ken. Kom ons ontmoet by 'n koffiewinkel en neem dit van daar af verder (bring jou dans skoene saam!)

NS: Maak kontak, ek byt nie! En groot asb. moet nie net "Hi" of "Hi, hoe gaan dit" skryf nie - dit sal nie 'n antw. kry nie.

Wat Sy Vriende Sê

Flirtle het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Wierdapark, Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Ram
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 54
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Onafhanklik; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Dans; Gimnastiek; Kampering; Krygskunde; Motorsport; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters