In haar eie woorde...
Oor Haar
Sprankelend vir 58jr. N terg gat hou van lag en gesels. Het sin vir humor. Familiemens. Christen. Hou van die natuur. Plat op die aarde mens. Het nie nukke en geite nie maar kan vol nonsense raak as jy daarvoor soek. Glo aan respek, vertroue nie tyd vir leuens nie. Ek glo nog aan liefde en die klein dingetjies in die lewe is vir my belangrik. Glo aan dade en nie woorde nie . Wat jy sien is wat jy kry nie tyd vir agterbaksgeit nie. Leer my ken en wie weet wat die toekoms inhou.
Haar Ideale Pasmaat
Die man in my lewe moet net homself wees. Spontaan lag gesels. Familie mens wees. Christen. Net nie n droe drip nie asb. Moet nog wil uitgaan en die lewe wil geniet. Sterk persoonlikheid en moet my op sy hande dra. Geen dronk gatte nie jy kan drink en jou drankie geniet en ook geen ketting roker nie.
Wat Haar Vriende Sê
raisin1313 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Odendaalsrus (Welkom), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
152cm (4' 11.8") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
raisin1313 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


