In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is sosiale mens wat hou van sport, kamp, braai en toer. Ek is netjies op myself en my huis. Handig met my hande en geniet die eenvoudige dinge in die lewe. My grootste stokperdjie is visvang, wat my help ontspan en kop skoon kry. Nou dat ek afgetree is, is dit tyd om die dinge te doen waarvoor daar nie voorheen altyd tyd was nie - nuwe plekke te ontdek en die lewe ten volle te geniet. Niemand wil alleen oud word nie, ek soek iemand om die lewe saam my te leef, ervarings te deel en hierdie volgende hoofstuk saam aan te pak.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek 'n eerlike, vriendelike en positiewe vrou wat gemaklik is in haarself. 'n Vrou wat die lewe en klein dingetjies waardeer. Iemand wat saam my kan lag, gesels en eenvoudige dinge saam met my sal geniet.
Respek, vertroue en goeie kommunikasie is belangrik, asook om mekaar te ondersteun.
Ek sien daarna uit om saam te kamp, reis, saam vriende te braai en nuwe herinneringe te bou. 'n Verhouding werk vir my wanneer daar wedersydse begrip, eerlikheid en saamwees is - want uiteindelik is die lewe mooier wanneer dit met die regte persoon gedeel word.
Wat Sy Vriende Sê
Namiblonelyheart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Karasburg, Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
188cm (6' 2.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Namiblonelyheart moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


