In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek wil net probeer verstaan.....is hierdie ñ rat race slegs vir vals profiele?.....slegs opsoek is na seks met eerste gesprek al...waar is wedersydse respek....wie op hierdie platform is werklik opsoek na ñ lewensmaat....Ek is liefdevol...opregte...omgee mens. Ek is lief vir buitelewe....rustige tye saam vriende....lag...positiewe uitkyk....en dans...en baie lief vir musiek. En so dankbaar vir die kosbare klein dingetjies ....memories wat geld nooit kan koop.
Haar Ideale Pasmaat
My beste vriend wees....liefdevol....positief ....voluit leef....tye saam geniet en spontaan en gemaklik wees om oor weg mee te kom. moet opreg wees en my as vrou respekteer....net soos ek jou sal respekteer.
Asb net opregte eerlike mans ....wat opsoek is na die selfde....om jou sielsmaat te ontmoet!
Weer liefde te vind en mekaar te respekteer en koester....om mekaar se beste vriend te wees..ten alle tye.
Wat Haar Vriende Sê
Karla vertel...
Hallo my Bestie
Ek gun jou geluk-hoop-liefde ek dink nie daar is nog ñ omgee mens vol soveel vir ander mensies. Jou lag is aansteeklik op my af daggie is jy altyd reg met raad en ñ lekker lag daarby. Jy het soveel moes dra en so sterk bly staan - jy is ñ inspirasie vir ons en mag God jou seën met hierdie stap wat jy so bang was voor.
Lief jou my Bestie
Karla
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Pretoria (Florauna), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 202cm (6' 7.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Latyns |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Gholf; Krieket; Rugby; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Laktose-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van x-pats.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |





