In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek wil graag my beste gee en my beste wees vir die regte persoon
Ek wil liefde hé en met respek behandel word
Ek verkies die platteland bo die stad
Hou van die natuur en buitelewe
Hou van huis, huis en tuin mooi maak en om almal rondom my gelukkig en tevrede te sien. Love life ❤️
Is baie tevrede waar ek is in die lewe en glad nie desperaat vir n verhouding - maar dit sal lekker wees om die lewe en spesiale oomblikke te deel met iemand - dalk ook veiliger as vrou alleen
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet n Christen wees en lief vir Jesus
Hy moet n goeie humorsin he, positief, betroubaar en ondersteunend, n sielsgenoot, lief vir die lewe
n Goeie vriend en aktiwiteitsmaat
Ek sal hou daarvan as my maat jonk van gees is en aan sport deelneem
Ek wil graag n langtermyn verhouding he met iemand waarop ek kan staatmaak en iemand wat ek kan vertrou
Wat Haar Vriende Sê
Anli het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Malmesbury, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 202cm (6' 7.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Topverkopers |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Joga; Lees; Tuinmaak |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Roei; Rotsklim; Ski; Skietsport; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Veerpyltjies; Vlieërbranderry; Waterski; Witwater-kanovaart |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van x-pats.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |


